Dit is een versie van http://www.supermodel2005.co.za/stats.php?cartpass=&PHPSESSID=3e49b8d84635db1ad91805ddf1fe9589 zoals opgeslagen in het cachegeheugen van G o o g l e op 9 juni 2005 03:01:38 GMT.
G o o g l e's cache is de momentopname die we van deze pagina hebben gemaakt toen we het web doorzochten.
De pagina kan ondertussen gewijzigd zijn. Klik hier voor de huidige pagina zonder selectie
Deze in cache opgeslagen pagina bevat mogelijk koppelingen naar afbeeldingen die niet meer beschikbaar zijn. Klik hier voor de in cache opgeslagen tekst.
Gebruik de volgende URL om deze pagina aan je Favorieten toe te voegen of ernaar te linken: http://www.google.com/search?q=cache:CaGmhkj_jXIJ:www.supermodel2005.co.za/stats.php%3Fcartpass%3D%26PHPSESSID%3D3e49b8d84635db1ad91805ddf1fe9589+leibbrandt+familie&hl=nl&ct=clnk&cd=6


Google heeft geen banden met de auteurs van deze pagina en is niet verantwoordelijk voor de inhoud ervan
Deze termen komen enkel voor in links die verwijzen naar deze pagina: leibbrandt familie

<<< SUPERMODEL2005 >>>
 
SMS CHAT & STEM INFO
 
 
  
 
SABC2
 
SuperModel2005
Uitsaaityd 18:00
Donderdagaande
 
MODELSTATISTIEK
 

 
 
 
Marieta Engelbrecht  
 

 
Marieta Engelbrecht
 
Puntetotaal : 1086 (1ste)
Ontvang :   12.8% (89)
Antwoorde : 72
Hangende : 0
Gunstelingstemme :   22.7% (781)
   
In 5 van haar eie woorde en 1 - kort! - paragraaf:
  • Aangenaam
  • Komies
  • Interessant
  • Gelowig
  • Sosiaal
`Ek hou van die buitelewe en om sosiaal met mense te verkeer, vandaar my belangstelling in toneel, drama en modelwerk. Om skeppend en kreatief te wees is `n ander belangstelling, soos die ontwerp en maak van juwele. Ek stel ook belang in musiek en speel klavier, viool en kitaar.` – 35000 naam = MARIETA

 
 
 
Liezl Bester  
 

 
Liezl Bester
 
Puntetotaal : 983 (2de)
Ontvang :   11.2% (78)
Antwoorde : 70
Hangende : 0
Gunstelingstemme :   20.2% (695)
   
In 5 van haar eie woorde en 1 - kort! - paragraaf:
  • Dedicated
  • Liefdevol
  • Lojaal
  • Vriendelik
  • Dromer
`My doelwit in die lewe is om my ten volle uit te leef in my modelloopbaan en om internasionaal te kan werk.’ – 35000 naam LIEZL

 
 
 
Michelle Olivier  
 

 
Michelle Olivier
 
Puntetotaal : 803 (3de)
Ontvang :   22.2% (154)
Antwoorde : 153
Hangende : 0
Gunstelingstemme :   5.5% (190)
   
In 5 van haar eie woorde en 1 - kort! - paragraaf:
  • Professional
  • Focused
  • Caring
  • Bubbly
  • Confident
`Ek is `n vriendelike, positiewe en selfstandige persoon wat mal is oor uitdagings. Ek hou van fliek, strand toe gaan, vriende onthaal, perdry en speletjies speel. Ek is `n rugbyliefhebber en Sharks Flasher Girl en in die volgend uitgawe van die Sharks Mag. Ek wil graag reis, die wereld en sy diverse kulture beleef en sukses behaal in die modelbedryf. Ek beplan ook om einde vanjaar my PR diploma te kry en oorweeg tans `n aanbod om `n promosiemaatskappy te bestuur in 2006.’ – 35000 naam = MICHELLEO

 
 
 
Cindy Comley  
 

 
Cindy Comley
 
Puntetotaal : 363 (4de)
Ontvang :   9.9% (69)
Antwoorde : 65
Hangende : 2
Gunstelingstemme :   2.9% (99)
   
In 5 van haar eie woorde en 1 - kort! - paragraaf:
  • Lojaal
  • Liefdevol
  • Caring
  • Avontuurlustig
  • Outgoing
`Ek is `n vol lewe, energie en spontane mens. Ek geniet dit om saam met my vriende uit te hang.` – 35000 naam = CINDY

 
 
 
Lezahn Cronjé  
 

 
Lezahn Cronjé
 
Puntetotaal : 316 (5de)
Ontvang :   6.2% (43)
Antwoorde : 37
Hangende : 0
Gunstelingstemme :   4.7% (162)
   
In 5 van haar eie woorde en 1 - kort! - paragraaf:
  • Toegewyd
  • Stiptelik
  • Betroubaar
  • Gelowig
  • Hardwerkend
`Lief vir die lewe, vrolik en opgeruimd! Toegewyd in wat ek doen – gee altyd alles en lewer my beste. Betroubaar, hou my woord, nooit laat vir afsprake nie en `n buitelewemens.’ – 35000 naam = LEZAHN

 
 
 
Arune Kavali  
 

 
Arune Kavali
 
Puntetotaal : 294 (6de)
Ontvang :   6.6% (46)
Antwoorde : 41
Hangende : 1
Gunstelingstemme :   3.6% (125)
   
In 5 van haar eie woorde en 1 - kort! - paragraaf:
  • Hard-working
  • Positive
  • Great Sense of Humour
  • Confident
  • Honest
`I am a confident, talented and proud young woman. Since I left school I was in a dance group - Chic Chicks - for one year and I travelled to China, Russia, UK and South America. I have recently taken up modeling and am an aspiring actress. I love dance, theatre, travelling and learning about people of different cultures.’ – 35000 name = ARUNE

 
 
 
Charlene Gerber  
 

 
Charlene Gerber
 
Puntetotaal : 290 (7de)
Ontvang :   4.2% (29)
Antwoorde : 26
Hangende : 0
Gunstelingstemme :   5.3% (183)
   
In 5 van haar eie woorde en 1 - kort! - paragraaf:
  • Ambisieus
  • Eerlik
  • Caring
  • Passievol
  • Approachable
`Ek het my B Com Rek te RAU verwerf, was die SA Sport Illustrated Swimwear Model 2004. Miss Veet Legs 2003, Miss Tourism nternational 2003, Miss SA Finalist 2003 en doen tans my Rek Hons.` – 35000 naam = CHARLENEG

 
 
 
Colleen Geldenhuys  
 

 
Colleen Geldenhuys
 
Puntetotaal : 257 (8ste)
Ontvang :   6.2% (43)
Antwoorde : 43
Hangende : 0
Gunstelingstemme :   2.5% (85)
   
In 5 van haar eie woorde en 1 - kort! - paragraaf:
  • Ekstrovert
  • Loud
  • Outgoing
  • Avontuurlustig
  • Loveable
`Ek is `n fun-loving persoon. Ek teel met geregistreerde Rotweilers, sien kans vir enige iets en altyd reg vir `n nuwe uitdaging.’ – 35000 naam = COLLEEN

 
 
 
Anouk Nel  
 

 
Anouk Nel
 
Puntetotaal : 232 (9de)
Ontvang :   3.6% (25)
Antwoorde : 25
Hangende : 0
Gunstelingstemme :   3.8% (132)
   
In 5 van haar eie woorde en 1 - kort! - paragraaf:
  • Gemaklik
  • Onafhanklik
  • Deernisvol
  • Gemotiveerd
  • Doelgerig
`Ek bly in Amanzimtoti; die son, see strand en my vriende is vir my die belangrikste daar. Ek gaan skool by Kuswag maar beplan om eerder `n internationale matriek deur korrespondensie te doen. Huidiglik draai my lewe grootliks dazarom om `n sukses te maak van my modelloopbaan. Wat die toekoms aanbetref, beplan ek om `n skoonheidsdeskundige te word en ek wil graag reis.’ – 35000 naam = ANOUK

 
 
 
Jani Moolman  
 

 
Jani Moolman
 
Puntetotaal : 228 (10de)
Ontvang :   2.2% (15)
Antwoorde : 15
Hangende : 0
Gunstelingstemme :   4.9% (168)
   
In 5 van haar eie woorde en 1 - kort! - paragraaf:
  • Ambitious
  • Grateful
  • Principled
  • Playful
  • Loving
`In 2004 het ek aan `n fashionshow vir Puma deelgeneem en in 2005 het ek die Edgars Catalogue geskiet, verder het ek aan die volgende skoonheidskompetisies deelgeneem: 2001 Miss SA Teen, 2002 Vodacom Teen Girl finalis, 2003 Jip Tiener semi-finalis.’ – 35000 naam = JANI

 
 
 
Althea Viljoen  
 

 
Althea Viljoen
 
Puntetotaal : 213 (11de)
Ontvang :   0.6% (4)
Antwoorde : 2
Hangende : 0
Gunstelingstemme :   5.9% (203)
   
In 5 van haar eie woorde en 1 - kort! - paragraaf:
  • Mens-georienteerd
  • Peacemaker
  • Humoristies
  • Simpatiek
  • Sosiaal
`Alhoewel ek weet self-kennis is belangrik, het ek my familie se hulp ingeroep aangesien hulle die mense is wat my die beste ken. Pa se onmiddelike reaksie was dat ek `n christen meisie is wat my waardes eerste stel en elke dag probeer uitleef. My ma sê dat ek nie net haar enigste dogter is nie, maar ook haar beste vriendin, wat ander altyd spesiaal laat voel. Volgens my tiener-boetie is ek boring omdat ek net lees en niks sport doen nie. Kortliks is dit ek!’ – 35000 naam = ALTHEA

 
 
 
Erika Leibbrandt   UIT
 

 
Erika Leibbrandt
 
Puntetotaal : 199 (12de)
Ontvang :   4.2% (29)
Antwoorde : 29
Hangende : 0
Gunstelingstemme :   2.4% (83)
   
In 5 van haar eie woorde en 1 - kort! - paragraaf:
  • Positief
  • Onafhanklik
  • Eerlik
  • Natuurlik (down-to-earth)
  • Gedetermineerd
`As trots Suid-Afrikaanse student, Christen en en jongmens leef ek elke dag uit tot my volle potensiaal. My beginselvastheid hou my bo en deur die tye waardeur `n jongmens vandag gaan. Ek is mal daaroor om my kreatiwiteit uit te leef en is baie lief vir mense, kinders en diere. Alhoewel ek tans Sielkunde studeer, doen ek reeds deeltyds modelwerk en geniet dit baie. Dit versterk my selfbeeld en laat my trots voel oor wie en wat ek is. Dit sal `n werklike droom wees om deur Rooi Rose se Supermodelkompetisie bo in die modelbedryf uit te kom.’ – 35000 naam = ERIKA

 
 
 
Rouxmia Bougas  
 

 
Rouxmia Bougas
 
Puntetotaal : 141 (13de)
Ontvang :   2.2% (15)
Antwoorde : 14
Hangende : 0
Gunstelingstemme :   2.4% (84)
   
In 5 van haar eie woorde en 1 - kort! - paragraaf:
  • Dedicated
  • Trustworthy
  • Punctual
  • Committed
  • Ambitious
`Ek het onlangs `n drama kursus voltooi, het `n rybewys en dink daaraan om joernalistiek te gaan swot aangesien ek hou van skryf, lees en tydskrifte. Ek hou daarvan om in die natuur tyd te spandeer. Dit is vir my lekker om extreme ding te doen, aangesien ek mal is oor witdoodhaaie, hou ek van cage diving. Ek sal daarvan hou om die hele wereld te sien, veral New York. Ek hou ook van fliek en musiek.’ – 35000 naam = ROUXMIA

 
 
 
Nedine Vos  
 

 
Nedine Vos
 
Puntetotaal : 96 (14de)
Ontvang :   0.9% (6)
Antwoorde : 5
Hangende : 0
Gunstelingstemme :   2.2% (75)
   
In 5 van haar eie woorde en 1 - kort! - paragraaf:
  • Vibrant
  • Fun-loving
  • Positive
  • Peoples Person
  • Extrovert
`Ek is `n lewenslustige en spontane persoon. Hou van lag en kom maklik met mense oor die weg. Ek hou daarvan om met mense te kommunikeer en leer iets uit alles wat ek doen.’ – 35000 naam = NEDINE

 
 
 
Jamie Cilliers  
 

 
Jamie Cilliers
 
Puntetotaal : 89 (15de)
Ontvang :   1.0% (7)
Antwoorde : 7
Hangende : 0
Gunstelingstemme :   1.8% (61)
   
In 5 van haar eie woorde en 1 - kort! - paragraaf:
  • Liefdevol
  • Sosiaal
  • Eerlik
  • Selfversekerd
  • Gemotiveerdenentoesiasties
`Ek is `n baie vriendelike, geesdriftige persoon wat mal is oor diere en `n passie het vir modelwerk. Is mal daaroor om vir die familie te kook! As ek nie modelwerk doen nie, werk ek as geleentheidskoördineerder by `n klub – Catwalk - in Stellenbosch. My vriende beskryf my as `n malletjie, ek het baie energie en het `n passie vir dans.’ – 35000 naam = JAMIE

 
 
 
Lindsay Duncan  
 

 
Lindsay Duncan
 
Puntetotaal : 72 (16de)
Ontvang :   0.6% (4)
Antwoorde : 4
Hangende : 0
Gunstelingstemme :   1.6% (56)
   
In 5 van haar eie woorde en 1 - kort! - paragraaf:
  • Outgoing
  • Bubbly
  • Understanding
  • Fun
  • Confident
`I am a law student at PMB Varsity and hanging out with my friends is great. I am easy going and very energetic.’ – 35000 name = LINDSAY

 
 
 
Suhina Singh  
 

 
Suhina Singh
 
Puntetotaal : 64 (17de)
Ontvang :   0.6% (4)
Antwoorde : 3
Hangende : 0
Gunstelingstemme :   1.5% (51)
   
In 5 van haar eie woorde en 1 - kort! - paragraaf:
  • Bubbly
  • Fun-loving
  • Friendly
  • Hard-working
  • Ambitious
`I am a hard-working dedicated individual, who loves life. I’m filled with determination in order to aspire to my dreams. I feel that the beautiful person that I am radiates from my personality.’ – 35000 naam SUHINA

 
 
 
Leonie Opperman  
 

 
Leonie Opperman
 
Puntetotaal : 54 (18de)
Ontvang :   0.7% (5)
Antwoorde : 0
Hangende : 0
Gunstelingstemme :   1.4% (49)
   
In 5 van haar eie woorde en 1 - kort! - paragraaf:
  • Bubbly
  • Determined
  • Humble
  • Spiritual (serious at times)
  • Friendly
`Ek is `n vriendelike persoon wat hou daarvan om myself te geniet. Ek het `n borrelende geaarheid wat almal om my maak glimlag. Ek het ook `n ernstige, stil kant. Ek hou daarvan om mense om my te hê wat my positief beïnvloed. Ek is vooruitstrewende en gedetermineerd.’ – 35000 naam = LEONIE

 
 
 
Johanika Foulds  
 

 
Johanika Foulds
 
Puntetotaal : 51 (19de)
Ontvang :   0.4% (3)
Antwoorde : 0
Hangende : 0
Gunstelingstemme :   1.4% (48)
   
In 5 van haar eie woorde en 1 - kort! - paragraaf:
  • Skerp
  • Suksesgedrewe
  • Doelgerig
  • Godsdienstig
  • Hardwerkend
Ek is `n vasbeslote, doelgerigte mens wat lewe op uitdagings en sukses. Ek glo as `n geleentheid verbykom, moet dit met beide hande aangegryp word. Ek is baie pligsgetrou en self-gedissiplineerd. Ek is mal oor lekker lag en goeie diens. Ek is op my gelukkigste by my huis saam met vriende en familie. Hardwerkende en eerlike Suid-Afrikaners maak my trots. Ek is ook BAIE patrioties en lief vir my fondamente!’ – 35000 naam = JOHANIKA

 
 
 
Letshego Melesi  
 

 
Letshego Melesi
 
Puntetotaal : 48 (20ste)
Ontvang :   0.3% (2)
Antwoorde : 2
Hangende : 0
Gunstelingstemme :   1.2% (40)
   
In 5 van haar eie woorde en 1 - kort! - paragraaf:
  • Shy
  • Sensitive
  • Friendly
  • Loving
  • Impatient
`I am a very sensitive person who is caring loving and I am shy. I hate intimidation, because sometimes it can really break one’s spirit. And about my future – I can’t say in one word what I would love to be, because I don’t know what God has in store for me, but if things could go my way I would love to study tourism management part-time and be a full-time model. I believe that I have what is takes to be the next Oluchi and I am very sure that one day my dream will be fulfilled. Besides life is full of dreams that should be made a reality!’ – 35000 name = LETSHEGO

 
 
 
Gina Evans  
 

 
Gina Evans
 
Puntetotaal : 46 (21ste)
Ontvang :   2.2% (15)
Antwoorde : 5
Hangende : 0
Gunstelingstemme :   0.5% (16)
   
In 5 van haar eie woorde en 1 - kort! - paragraaf:
  • Mature
  • Energetic
  • Confident
  • Indecisive
  • Fun (free-spirited)
`I am an outgoing and fun-loving person. I love gym and shopping.’ – 3500 name = GINA

 
 
 
Taryn du Plooy  
 

 
Taryn du Plooy
 
Puntetotaal : 39 (22ste)
Ontvang :   0.3% (2)
Antwoorde : 0
Hangende : 0
Gunstelingstemme :   1.1% (37)
   
In 5 van haar eie woorde en 1 - kort! - paragraaf:
  • Trustworthy
  • Teamplayer
  • Caring
  • Industrious
  • Humble
`Ek het gematrikuleer in 2004 en doen tans deeltyd modelwerk as `n student. My studierigting behels kommunikasie en bemarking. Gemeenskapsdiens sluit in die besoek van ou mense. Ek hou van diere, koskook en lees.’ – 35000 naam = TARYN

 
 
 
Mascha van Vuuren   UIT
 

 
Mascha van Vuuren
 
Puntetotaal : 9 (23ste)
Ontvang : 0.0% (0)
Antwoorde : 0
Hangende : 0
Gunstelingstemme :   0.3% (9)
   
In 5 van haar eie woorde en 1 - kort! - paragraaf:
  • Loving
  • Trustworthy
  • Enthusiastic
  • Sensitive
  • Flexible
`Tans besig met B Ed by Tuks. Sertifikaat in TV- and Radio Presenting en Drama Studies by Allenby Kampus. Internasional Diploma in modelwerk verwerf in Italie, Miss Bad Girl 2004 by Sun City gewen en Top Tien by Miss Million Dollar, Miss Valentine 2004, asook tweede prinses by Miss Valley of the Waves. Tuks, Titan en Blou Bul danseres. Het ook al in FHM Blou Bulle artikel verskyn en ook in Blunt, Vodacom en Saltwater Girl tydskrifte as Mej Bad Girl verskyn.’ – 35000 naam = MASCHA

 
 
 
Charlene Brouwer   UIT
 

 
Charlene Brouwer
 
Puntetotaal : 3 (24ste)
Ontvang :   0.1% (1)
Antwoorde : 0
Hangende : 0
Gunstelingstemme :   0.1% (2)
   
In 5 van haar eie woorde en 1 - kort! - paragraaf:
  • Intelligent
  • Compassionate
  • Cheerful
  • Independant
  • Optimistic
`In 2002 het ek gematrikuleer aan die Hoërskool Potchefstroom Gimnasuim met drie onderskeidings. In 2003 het ek gestudeer aan die Potchefstroom Universiteit en dramakursusse bygevoeg tot my naam. In 2004 het ek die voorreg gehad om in Italie modelwerk te doen en daar die liefde vir die bedryf ontdek. In 2005 het ek vir vier maande gewerk as lugwaardin by Tramonair, maar het eers weer begin hard werk aan my model loopbaan omdat dit so groot deel van my is.’ – 35000 naam CHARLENEB

 
 
 
Michelle Prinsloo   UIT
 

 
Michelle Prinsloo
 
Puntetotaal : 3 (24ste)
Ontvang :   0.1% (1)
Antwoorde : 0
Hangende : 0
Gunstelingstemme :   0.1% (2)
   
In 5 van haar eie woorde en 1 - kort! - paragraaf:
  • Friendly
  • Hardworking
  • Energetic
  • Loving
  • Honest
`Ek is mal oor die lewe en geniet elke uitdaging. Ek is vriendelik, spontaan en vreeslik lief vir diere. My stokperdjie is perdry. Ek beskryf myself as `n joviale 19-jarige wat daarin glo om sukses te behaal.’ – 35000 naam = MICHELLEP


 
Supermodel Inteken :  Wagwoord :